Kleur kom nooit alleen nie

Kleur kom nooit alleen nie➛ [KINDLE] ❅ Kleur kom nooit alleen nie By Antjie Krog ➥ – Jobs-in-kingston.co.uk As Tafelberg moes begin praat dan sou dit in só 'n stem gewees het Of in 'n ander raamwerk hierdie bundel is vir my in poësie die ekwivalent van Bach se groot Toccata en Fuga waar die ganse register As Tafelberg nooit alleen Kindle Ô moes begin praat dan sou dit in só 'n stem gewees het Of in 'n ander raamwerk hierdie bundel is vir my in poësie die Kleur kom ePUB ô ekwivalent van Bach se groot Toccata en Fuga waar die ganse register van die orrel oopgetrek wordWat Antjie hier saamdig is die intimiteit van een mens wat vir kom nooit alleen eBook ✓ 'n ander sê Ek het jou lief en 'n begrip van menslikheid so wyd as die Heer se genade Dit gaan om klip en aarde en grond bowenal die grond van Afrika wáár ook al op die vasteland en die verskriklike maniere waarop die mens met hierdie vasteland leer saamlewe het Dit is onbeskroomd oor wat hard en bitter en gewelddadig is maar dit alles word geheilig deur 'n mededeelsaamheid en 'n erbarming waarin juis die mensste van menswees in al sy wondbaarheid én weerbaarheid deurstraal word of dit gaan oor Boerekinders in konsentrasiekampe aan die begin van die ste eeu of om swart kinders in townships aan die einde van dieselfde eeu; of dit gaan oor 'n griot in Wes Afrika of die spontane klaaglied van 'n moeder in 'n township Uit alles illustreer dié bundel is poësie te maak juis óók uit die gevormde poësie soos blyk uit die intensiewe gesprekke wat hierdie verse aanknoop met Van Wyk Louw of Ingrid Jonker of Breyten Breytenbach of vele anderDis een van die min bundels waarvan ek kan sê dat ek na die lees daarvan werklik op 'n ander manier na die wêreld kyk Met meer deernis meer begrip; 'en eindeloos vergiffenis vir als' André Brink Keurverslag afgedruk as flapteks. Lovely book but why didn't they include some pictures of the paintings she wrote poems about?

Kleur kom nooit alleen nie Kindle ´ kom nooit alleen
  • Paperback
  • 104 pages
  • Kleur kom nooit alleen nie
  • Antjie Krog
  • Afrikaans
  • 23 May 2014
  • 9780795701177